This site uses cookies and related technologies for site operation, analytics and third party advertising purposes as described in our Privacy and Data Processing Policy. You may choose to consent to our use of these technologies, or further manage your preferences. To opt-out of sharing with third parties information related to these technologies, select "Manage Settings" or submit a Do Not Sell My Personal Information request.
Caledon Bakwerke is 'n Paneelklop-en Spuitverfonderneming in die hartjie van Caledon. Die onderneming bestaan reeds vir baie jare, maar het in 2006 nuwe eienaars gekry. Die bestuurder van Caledon Bakwerke, Gerrie van Rensburg, is reeds 30 jaar betrokke by Caledon Bakwerke.
Hier sal jy gemoedsrus en top vakmanskap vind, veral in die lig gesien van Gerrie en sy span se jarelange ondervinding in die Bakwerke industrie.
Caledon Bakwerke is verder 'n goedgekeurde Toyota Bakwerke onderneming, is op die paneel van al die grootste Versekeraars in Suid-Afrika en is ook 'n goedgekeurde "Major Structural Repairer" van Sambra.
Adres: 30 Prins Alfred Weg, Caledon